Onse Vaders – Karin Brynard

R195.00

In ‘n miljoenersbuurt van Stellenbosch loop ‘n huisroof skeef. Die slagoffer se vernielde lyk word deur haar kinders ontdek. Kaptein Beeslaar, op besoek aan die pragtige dorp, word teen sy sin by die ondersoek betrek. Vyftienhonderd kilometer noord van Beeslaar moet sersant Johannes Ghaap in Soweto gaan soek na ‘n vrou en haar kind wat tydens ‘n motorkaping ontvoer is en iewers in hierdie vreemde plek van miljoene sink- en bokshuisies aangehou word

Out of stock

SKU: 9780798158237 Category:

Description

  • Paperback | 512 pages
  • 137 x 213 x 29mm | 644.1g
  • 20 Oct 2012
  • Human & Rousseau (Pty) Ltd
  • Cape Town, South Africa
  • Afrikaans
  • black & white illustrations
  • 0798158239
  • 9780798158237

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.