Geagte Skrywer: Briewe Aan ‘n Verhaalredakteur – Engela Linde van Rooyen
R95.00
Geagte skrywer is ’n keur uit die briewe wat sy as verhaalredakteur aan skrywers geskryf het wat verhale aan haar gestuur het. Hierdie wenke oor die moets en moenies van skryf is van onskatbare waarde vir voornemende en publiserende skrywers.
Reviews
There are no reviews yet.