Reading is a human right

Kainsmerk – Annelie Botes

(0) Write a review

Kainsmerk  is ’n versameling stories wat meestal as kortverhale en vervolgverhale in tydskrifte verskyn het. In hierdie verhale vertel Annelie Botes van mense wat as brose wesens dikwels ’n teken van vervloeking (Kainsmerk) in hul siele ronddra wat hulle vir die wêreld wil verberg. Lesers maak kennis met verskeie karakters wat telkens op die Damaskuspad beland as gevolg van die seerkry wat hulle ervaar.

R310,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: 9781776093038
Availability: Out of stock

Description

Penguin Uitgewers, sagteband, 2018.

Kondisie: Nuut

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)