Reading is a human right

Hoe Tjert Tert geword het en so en goeters – Herman du Plessis

(0) Write a review

Seker die mees bekende is: TERT SE KERSFEES STORIE

Ek brand al van lankal af om hierdie storie te vertel, maar ek het uitgehou tot nou toe. Merkwaardig, al moet ek dit self sê. As ek ‘n storie hoor, dan moet hy vertel word, maar hierdie een moes ek mee wag.

Verlede jaar, besluit Tert en Lien dat, aangesien hulle kinders elkeen hulle eie koers gaan inslaan gedurende Kersfees, hulle nie stoksielalleen by die huis gaan sit nie. Tert wou weg na waar dit stil is. Geen blink liggies en goeters nie. Net die stilte…

‘n Lekker lees, lekker lag boek.

 

 

 

R120,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: 9780620476850
Availability: 1 in stock

Description

Uitgewer: Herman du Plessis

Formaat: Sagteband, 92 p, 2010

ISBN: 9780620476850

Omslagontwerp: Amanda Delport

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)