Reading is a human right

Eenoogkoning – Malene Breytenbach

(0) Write a review

Salome Binnemans beleef vier oorloë: die Boereoorlog, die oorlog in Duits-Suidwes-Afrika, die Eerste en Tweede Wêreldoorlog. Eenoogkoning is ’n verhaal van liefde, verlies, swaar keuses. Lank domineer die eenoogkoning haar lewe, maar sy is ’n vrou wat terugveg.

Hierdie historiese roman neem die leser terug na die draai van die vorige eeu, na ‘n tydperk van oorloë en ontwrigting. In hierdie tyd is die geskiedenis geskryf deur koloniale magte wat eers in Suidelike Afrika en daarna in die Eerste Wêreldoorlog die grense van lande en klein volke verskuif of uitgewis het.

R65,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: 9781920518271
Availability: 1 in stock

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)