Description
Tafelberg Uitgewers, sagteband, vierde druk 2000, 81 pp
Kondisie: Baie goed
Sophia ervaar al die verwarring wat die puberteitsjare meebring – buierigheid, teneergedruktheid, en die gevoel dat haar ma haar nie verstaan nie. Alles word vererger toe haar ma verlief raak, en Sophia gedwing word om te aanvaar dat haar eie pa dood is.
R60,00
Tafelberg Uitgewers, sagteband, vierde druk 2000, 81 pp
Kondisie: Baie goed
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
There are no reviews yet.