Description
| Imprint: | Naledi |
| Country of origin: | South Africa |
| Release date: | July 2008 |
| Authors: | Bob Burg • John David Mann |
| Dimensions: | 212 x 134 x 7mm (L x W x T) |
| Format: | Paperback |
| Pages: | 84 |
| ISBN-13: | 978-0-620-41353-4 |
| Barcode: | 9780620413534 |
Pindar glimlag. “Moenie my misverstaan nie. Daar’s niks mee verkeerd om geld te maak nie. Sommer baie daarvan! Dit is egter nie ‘n doelwit wat jou suksesvol sal maak nie.” Hy sien die verwarring op Joe se gesig, knik instemmend en lig sy hand as teken dat hy gaan verduidelik. “Jy sien”, gaan Pindar voort, “die meerderheid mense se koppe werk so dat hulle vir die kaggel se, ‘gee my eers hitte, dan gooi ek hout op’ maar vanselfsprekend werk dit nie so nie.” Joe frons en probeer die logika van Pindar se redenasie begryp. “Jy sien? Jy kan nie gelyktydig in twee rigtings reis nie. Om suksesvol geld te maak as doelwit is soos om op ‘n snelwegbaan teen 120 kilometer per uur te ry met jou oe vasgenael op die truspieeltjie.”
R95,00
| Imprint: | Naledi |
| Country of origin: | South Africa |
| Release date: | July 2008 |
| Authors: | Bob Burg • John David Mann |
| Dimensions: | 212 x 134 x 7mm (L x W x T) |
| Format: | Paperback |
| Pages: | 84 |
| ISBN-13: | 978-0-620-41353-4 |
| Barcode: | 9780620413534 |
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
There are no reviews yet.