Die Mannheimm Sage: Vol 1 Die Fortuinsoekers – Lerina Erasmus

R350.00

Dis die goudstormloop van die 1880’s in Johannesburg. Hebsug, verraad en passie is aan die orde van die dag. Die sewentienjarige Deborah von Albein word gedwing om hul familieplaas in die Karoo te verlaat en na die Goudstad te verhuis. Dis hiér, terwyl sy onverwags as hul gesin se broodwinner optree, waar sy boonop moet kies tussen Kit Malloy, ’n ambisieuse dobbelsaloneienaar, en Karl Mannheim, die eksentrieke erfgenaam van die Mannheim-fortuin.

1 in stock

SKU: 9780798174541 Categories: ,

Description

Human & Rousseau, sagteband

Kondisie: Baie goed

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.