Reading is a human right

Die Kos Revolusie: Superkos vir Superkinders (Afrikaans) – Tim Noakes, Jonno Proudfoot, Bridget Surtees

(0) Write a review

Die Kos Revolusie het die wereldwye vetsug-epidemie aangespreek met ‘n revolusionere benadering tot eet: Dit het diepgewortelde oortuigings uitgedaag, was (en bly steeds) ‘n rekordverkoper regoor Suid-Afrika, en het mense se lewens verander. Met Superkos vir superkinders beoog die skrywers ‘n revolusie in kindervoeding. Hulle glo dit is tyd om die kindervoedselbedryf sowel as ons uitgediende aannames daaroor uit te daag – tyd om ons kinders die beste voeding en die beste wegspring in die lewe te gee. Superkos vir superkinders is nie ‘n banting-kookboek nie, en gaan nie oor ‘geen-koolhidrate’ voeding vir kinders nie. Maar deur ‘n ‘ware kos’ eetplan wat laag in suiker en verfynde koolhidrate is, te bepleit, verteenwoordig dit Die Kos Revolusie se volgende stap om die wereld te verander.

R200,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
Availability: Out of stock

Description

Imprint:Burnet Media
Country of origin:South Africa
Release date:November 2015
Authors:Tim Noakes • Jonno Proudfoot • Bridget Surtees
Dimensions:265 x 206 x 29mm (L x W x T)
Format:Paperback
Pages:357
ISBN-13:978-1-928230-28-1
Barcode:9781928230281

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)