Description
Lapa Uitgewers (Edms) Bpk, Sagteband uitgawe, 2017, 304 p
Kondisie: soos nuut
Lizzie de Villiers dink sy het haar man, Marthinus nie meer lief nie. Sy neem haar lewe en hulle huwelik van 28 jaar in oenskou. Wanneer het hulle uitmekaar begin dryf? Sal sy hulle ou liefde weer kan laat ontvlam?
R150,00
Lapa Uitgewers (Edms) Bpk, Sagteband uitgawe, 2017, 304 p
Kondisie: soos nuut
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
There are no reviews yet.