Description
- Paperback | 320 pages
- 153 x 234mm | 500g
- 01 Apr 2016
- Penguin Books (SA) (Pty) Ltd
- The Penguin Group (SA) (Pty) Ltd
- Parklands, South Africa
- Afrikaans
- 1776090365
- 9781776090365
Die banting-boek waarop almal gewag het! Uiteindelik! ‘n Allesomvattende boek wat al jou vrae oor die Banting-leefstyl beantwoord en ‘n oplossing bied vir permanente gewigsverlies. Die Banting-oplossing verduidelik nie net wat Banting behels nie, dit: verskaf antwoorde op Banters se dringendste vrae; skiet die mites wat rondom Banting ontstaan het, aan flarde; bevat handige maaltydplanne en Banting-vriendelike voedsellysies; verskaf wenke oor wat om te doen wanneer gewigsverlies tot stilstand kom; help jou om voedseletikette te verstaan; en wys jou hoe om te Bant sonder om die bank te breek, en dat almal die leefstyl kan volg. Maar die heel belangrikste – die boek leer ons hoe om ontslae te raak van daardie ekstra kilogramme en hoe om hulle vir ewig weg te hou!
R245,00
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
There are no reviews yet.