Reading is a human right

Afkop – Fanie Viljoen

(0) Write a review

Aanbevole klasleesboek vir Afrikaans HT gr 7-10

Trent se ouers is die naweek weg en los hom alleen by die huis. Ná ’n rowwe partytjienag saam met sy vriende wat met ’n wilde jaagtog en ’n motorongeluk eindig, word Trent met ’n moeilike besluit gekonfronteer: Wat moet hy doen met die geld wat hy op die ongelukstoneel gekry het? En kan hy regtig sy vriende vertrou?

In hierdie aweregse, doller-as-kop-af spanningsverhaal loop dinge in regte Tarantino-styl skeef en die leser moet behoorlik aan sy sitplek vasklou om by te bly met al die naelbyt-aksie. Hierdie uitdagende, vermaaklike jeugverhaal is Fanie Viljoen op sy heel beste!

R140,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: 9780799372885
Availability: In stock

Description

Barcode: 9780799372885
Department: Books
Author: Fanie Viljoen
Binding: Paperback
Publisher: Lapa
Language: Afrikaans
Number of Pages: 208
Dimensions: 198 x 128mm

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)