Korreltjies Lewe
Dis stil in die wagkamer. Die man met die baard sit geboë met sy kop in sy hande. Sy andersins netjiese hare is deurmekaar. Die nag was lank. So, ontsettend, lank. Hy het nie eers gesien toe die son opgekom het nie. Die helder strale van die son kon nie tot in die donkerte van […]