Description
Penguin Uitgewers, sagteband, 2018.
Kondisie: Nuut
Kainsmerk is ’n versameling stories wat meestal as kortverhale en vervolgverhale in tydskrifte verskyn het. In hierdie verhale vertel Annelie Botes van mense wat as brose wesens dikwels ’n teken van vervloeking (Kainsmerk) in hul siele ronddra wat hulle vir die wêreld wil verberg. Lesers maak kennis met verskeie karakters wat telkens op die Damaskuspad beland as gevolg van die seerkry wat hulle ervaar.
R310,00
Penguin Uitgewers, sagteband, 2018.
Kondisie: Nuut
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
There are no reviews yet.