Reading is a human right

Die Weduwee Meraai – Mikro

(0) Write a review

Tot siens, Mattewis; Ek Sal, Mattewis; Ekskuus, Mattewis

Mikro (die skuilnaam van Christoffel Hermanus Kühn) was gebore op 8 Oktober, 1903. In sy leeftyd het die bekende Afrikaanse skrywer vir ons 113 boeke nagelaat. Van hom word gesê: “Om stories te vertel was vir Mikro werk, ontspanning, stokperdjie en passie”. Hy is oorlede op 17 April, 1968 en was veral bekend vir “Ruiter in die nag” (1936) en “Die jongste ruiter”(1954). In 1968 verskyn sy autobiografie van sy 65 lewensjare, met die titel “Hy koop toe vir hom ‘n pen”. Ten tyde van sy afsterwe was sy laaste boek, Ursula, nog onvoltooid en neem C.F. Beyers-Boshoff dit op hom om die laaste paar hoofstukke te voltooi, sodat die boek ook vir die nageslag behoue kon bly.

R175,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: Lit0010
Availability: 1 in stock

Description

Used copy: Illustrated hardback, good condition, 215 p.

Voortrekkerpers Beperk

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)