Reading is a human right

Kantelpunt – Sophia Kapp

(0) Write a review

ʼn Feministiese roman vir konvensionele vroue Kantelpunt is die boekstawing van Nellie van der Merwe se wederopstanding. Nellie is pas 50, ʼn konvensionele, wit, Afrikaanse vrou wat haar lewe lank gedoen het wat almal van haar verwag – sy het stilgebly. Met haar stilte het sy haar plek gekoop in haar huwelik, haar gesin, haar familie, haar werk, in die kerk, in die land, in die samelewing. Maar dan ondergaan sy ʼn histerektomie, en haar wêreld kantel. Sy is losgesny van die ding wat van haar ʼn vrou gemaak het, en daarmee saam raak sy bevry van die stilte.

R350,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: 9780799390919
Availability: 1 in stock

Description

Imprint:LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin:South Africa
Release date:October 2018
Authors:Sophia Kapp
Dimensions:200 x 130 x 35mm (L x W x T)
Format:Paperback
Pages:448
ISBN-13:978-0-7993-9091-9
Languages:Afrikaans

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)