Reading is a human right

Hanteer Diabetes En Verwante Gesondheidskwessies – Arien van der Merwe

(0) Write a review

Hierdie boek kyk na die oorsake van diabetes, die tipes, medikasie asook die rol van dieet, lewenstylveranderings en oefening. Daar word ook na die mediese aspekte gekyk, byvoorbeeld hoe om jou gewig, bloedglukose-, bloeddruk- en cholesterolvlakke te handhaaf en komplikasies te verhoed. Daar word ook gekyk na die uitwerking van diabetes op die hart, voete, lewer, niere, oe en blaas van die diabeet asook hoe dit slaap, die ingesteldheid en die denke van die diabeet beinvloed.

R240,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: 9780798169387
Availability: 1 in stock

Description

  • Paperback | 256 pages
  • 152 x 222mm | 365g
  • 15 Sep 2015
  • Human & Rousseau (Pty) Ltd
  • Cape Town, South Africa
  • Afrikaans
  • 0798169389
  • 9780798169387

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)