Reading is a human right

Stories Met Stertjies – Corlia Fourie

(0) Write a review

Aspoestertjie skilder met houtskool, die gestewelde kat faal in sy plan om sy nooi ryk te maak en die slapende skone is effe ongeskik wanneer sy in haar slaap gesteur word. Boonop verander ‘n padda nie altyd in ‘n prins nie. In hierdie ietwat ongewone bundel word bekende sprokies van Grimm, Anderson en Perrault herskryf om ‘n meer realistiese wereld van prinse en prinsesse te skep – met skreeusnaakse gevolge. Die herskeppings word tesame met die oorspronklike weergawes geplaas vir dubbele leesgenot. Vir lesers van alle ouderdomme.

R95,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: 9781869191412
Availability: 1 in stock

Description

Imprint:Protea Boekhuis
Country of origin:South Africa
Release date:November 2015
Authors:Corlia Fourie
Dimensions:305 x 232 x 11mm (L x W x T)
Format:Hardcover
Pages:48
ISBN-13:978-1-86919-141-2
Barcode:9781869191412

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)