Description
Lapa Uitgewers (Edms) Bpk., Sagteband uitgawe, 2017, 304 p
Kondisie: Soos nuut
Solitaire, Woestynroos, Droomland en Wilde klawer is ’n vierluik oor vier vroue wat deelgeneem het aan ’n Boer soek ’n vrou-kompetisie en hulle wedervaringe daarna. Wilde klawer is die vierde boek in die reeks en gaan oor McKenna Wilde wat ’n spesiale gawe het om deur aanraking te “sien”.
R135,00
Lapa Uitgewers (Edms) Bpk., Sagteband uitgawe, 2017, 304 p
Kondisie: Soos nuut
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
There are no reviews yet.