Reading is a human right

Ver wink die suiderkruis – Irma Joubert

(0) Write a review

Dis die jaar 1933 – ses jaar voor die Tweede Wêreldoorlog. Kate Woodroffe was nog die heeltyd in watte toegedraai en soos ’n porseleinpoppie opgepas totdat sy besef dat daar ’n ander wêreld bestaan as die herehuis in Parktown Ridge. Haar studierigting bring haar in aanraking met die verwoestende armoede van Vrededorp, skaars tien kilometer van waar sy woon, en sy besluit om ’n verskil te maak in die stukkende wêreld om haar.

R95,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: 9780799364040
Availability: Out of stock

Description

Lapa Uitgewers (Edms) Bpk., Sagteband uitgawe, 2013. 303 p

Kondisie: Uitstekend

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)