Reading is a human right

Drie vroue en ‘n meisie – Hans du Plessis

(0) Write a review

“Ek het vir prof ʼn storie om te skryf.” Só begin Drie vroue en ’n meisie toe die mooie Katryn een middag ná klas ongenooid voor die skryfkunsprofessor se lessenaar kom staan om hom in te lig dat hy haar familiegeskiedenis gaan skryf. Die ellendige saga en lotgevalle van drie generasies vroue wat by Katryn se grootjie in die miserabelheid van die delwerye van Miersehoop wat byna reeds uitgewerk is, begin. “

R175,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: 9780799386110
Availability: Out of stock

Description

Lapa Uitgewers (Edms) Bpk, Sagteband uitgawe, 2017, 304 p

Kondisie: Soos Nuut

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)