Reading is a human right

Bewustelik joune – Elsa Winckler

(0) Write a review

Vyf jaar ná die aanval op Kris, wat byna haar lewe gekos en haar met ’n letsel op die gesig gelaat het, is sy weer op koers. Wel, as mens nou die nagmerries wat haar soms ry, uitskakel. Haar aanvallers is agter tralies, haar verbreekte verlowing is iets van die verlede. Wanneer sy die kans kry in haar fisioterapiepraktyk, breek sy ook weg om kursusse aan te bied in bewustelikheid – oftewel mindfulness: Sy help mense ontdek hulle kan maar net wees, hulle hoef nie heeltyd te doen nie. Dit is wat haar met heelwording gehelp het.

R85,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: 9780799386080
Availability: Out of stock

Description

Lapa Uitgewers (Edms) Bpk, November 2017, Super Romanza, sagteband uitgawe, 304 p

Kondisie: Soos nuut

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)