Reading is a human right

Raak hekel-slim – Beatrix Snyman

(0) Write a review

Die dae toe net oumas en oujongnooiens doilies vir suikerpotjies wou hekel is lankal verby! Hekel het ontwikkel in die nommer een kunstige tydverdryf vir jonk en oud, met ‘n groot verskeidenheid hekelgare in alle kleure van die reënboog en eindelose patroonmoontlikhede.
Beatrix sê: Raak hekel-slim is ‘n volledige hekelhandleiding en die perfekte allesomvattende gids om beginners aan die kunsvorm van hekel bekend te stel.
Die volkleurfoto’s en haarfyn instruksies word gekomplementeer deur spoggerige hekelprojekte wat jou nuwe vaardighede toets.
Die boek verduidelik die volgende:
– Hekelpengroottes, -tipes en waarvan dit gemaak word (NB: dit sluit ook ‘n hekelpen-omskakelingstabel tussen VS, VK en metrieke mates in)
– Ander hekelgereedskap bv. kettingmerkers, stopnaalde en meetapperate
– Hoe om die hekelpen en draad vas te hou (en wat om te doen as jy linkshandig is)
– Hekeldraad bv. die voor-en nadele van natuurlike en kunsmatige vesels, die gewig van hekelgare en om hoeveelhede benodig uit te werk
– Kleurteorie en hoe om kleure te kombineer

R250,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: 9780799382815
Availability: Out of stock

Description

PublisherLAPA Publishers; Beatrix Snyman
Published Date2017-07-01
ISBN9780799382815

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)