Description
Spearhead, sagteband, eerste uitgawe, eerste druk 2003, 124 pp
Kondisie: Baie goed
Margaret Roberts deel in hierdie boek haar uitgebreide ervaring van hoe om die dieet met weefselsoute aan te vul en hoe dit nie net goeie gesondheid bevorder nie, maar ook spesifieke kwale behandel – in die vorm van ’n tablet wat maklik is om te neem of deur middel van druppels.
Margaret beklemtoon dat dit ook belangrik is om baie vrugte, groente en kruie ryk aan die bepaalde minerale te eet, en die name daarvan verskyn in elke hoofstuk. Weefselsoute is binne almal se bereik omdat hulle goedkoop en geredelik by apteke oral in die land beskikbaar is.
R95,00
Spearhead, sagteband, eerste uitgawe, eerste druk 2003, 124 pp
Kondisie: Baie goed
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
There are no reviews yet.