Description
Lapa Uitgewers, sagteband, 2008, 304 pp
Kondisie: Baie goed
Hierdie is ‘n versameling stories waarin grense van die waarheid ‘n bietjie gerek word. Dis ‘n stewige versameling verbeeldingryke en onpretensieuse verhale wat ‘n leser sommer net sal laat lekkerkry vir lank.
R75,00
Lapa Uitgewers, sagteband, 2008, 304 pp
Kondisie: Baie goed
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
There are no reviews yet.