Reading is a human right

Riemvasmaak Hartland, Harde Land – Eudia Engels

(0) Write a review

Hierdie is die verhaal van die mense van Riemvasmaak in die Noord-Kaap wat in 1973 na Namibie verskuif is sodat die Suid-Afrikaanse weermag die gebied as oefenterrein kon gebruik. In 1994 is die Riemvasmakers, meesal Namas, na hulle geboortegrond teruggeneem. “Hoe kanne mens vi altyd ris sonne lat jou Riemvasmaakgoete styf neffens jou lyf innie sidecar is?” vra Petrus Loeriesfontein in hierdie titel.

R95,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: 9780620346382
Availability: 1 in stock

Description

Hemel en See Boeke, sagteband, 2005, 80 pp

Kondisie: Baie goed

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)