Description
Human & Rousseau, sagteband, eerste uitgawe in sagteband 2006, 140 pp
Kondisie: Baie Goed
Uilspieël geniet dit om menslike swakhede aan die kaak te stel. Is ‘n boer te beterweterig of ‘n buurman te vrekkerig of ‘n keiser te hooghartig, sal hy wel met hierdie aartspoetsbakker te doen kry.
R75,00
Human & Rousseau, sagteband, eerste uitgawe in sagteband 2006, 140 pp
Kondisie: Baie Goed
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
There are no reviews yet.