Reading is a human right

Doodskoot – Francois Bloemhof

(0) Write a review

Dit gaan nag raak in die Swartland …Paul Matthee het baie meer bagasie as die rugsak waarmee hy die landplatloop. Daar is ‘n aand, ‘n uur in sy verlede waarvan hy nie kan ontsnap nie. Langs die pad naby Riebeek-Kasteel help hy vir Bernard Ackerman, ‘n ryk sakeman, om in gietende reen sy motor se gebarste band om te ruil. Ackerman bied hom skuilplek aan, maar Paul besef gou die weelderige wynlandgoed Welverdiend is geen veilige hawe nie – sy tyd daar begin meer voel soos een van daardie ou swart-en-wit-rolprente waarin ‘n dodelike jong vrou se kop vol planne op ‘n vreeslike einde kan afstuur. Doodskoot is ‘n boek vol versoeking, geheime, oeverblindery en konfrontasie deur ‘n veteraan van die spanningsverhaal in Afrikaans.

R220,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: 9781485903086
Availability: 2 in stock

Description

  • Paperback | 256 pages
  • 153 x 234mm | 360g
  • 01 Aug 2016
  • Penguin Books (SA) (Pty) Ltd
  • The Penguin Group (SA) (Pty) Ltd
  • Parklands, South Africa
  • Afrikaans
  • 1485903084
  • 9781485903086

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)