Reading is a human right

Goeiemore Mnr Mandela – Zelda la Grange

(0) Write a review

Goeiemore, mnr. Mandela vertel die uitsonderlike verhaal van hoe ‘n jong vrou se lewe, oortuigings en vooroordele omvergewerp word deur die grootste staatsman van ons tyd. Dit volg die ongelooflike lewenspad van ‘n verskrikte tikster in haar vroee twintigs wat gekies word as die president se lojaalste steunpilaar en haar loopbaan daaraan wy om reisgenoot en versorger te word van die man wat sy ‘Khulu’ noem. Oupa. Zelda bring hier hulde aan Nelson Mandela soos sy hom geken het: Leermeester van wie sy haar belangrikste lewenslesse ontvang het. ‘n Man wat nie die verlede oor sy hede sou laat heers nie. ‘n Man vol respek en vergifnis teenoor almal, maar wat ook openhartig, reguit en ‘n terggees kon wees. Terwyl hy sy land vernuwe het, het hy Zelda ook uit ‘n geslote wereld van vrees en wantroue bevry en betekenis aan haar lewe verleen. Hierdie boek wentel om liefde en tweede kanse. Dit sal jou lewe raak en jou laat glo elkeen van ons, ongeag wie ons is en wat ons gedoen het, het die mag om te verander.

Original price was: R150,00.Current price is: R110,00.

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: 9780143539117
Availability: 2 in stock

Description

  • Paperback
  • 14 Jul 2014
  • Penguin Books (SA) (Pty) Ltd
  • The Penguin Group (SA) (Pty) Ltd
  • Parklands, South Africa
  • Afrikaans
  • 0143539116
  • 9780143539117

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)