Description
Human & Rousseau, hardeband met stofomslag, 1978, 285 pp
Kondisie: Baie goed
Rabie se mees ambisieuse werk is die vyf dele van die Bolandia-reeks. …Waar jý sterwe [Bolandia 3] verwys na Rut se bekende woorde uit die Bybel en impliseer dat daar ’n keuse gemaak moet word, soos Rut gedoen het, oor wie voortaan die ware volk sal wees.
R200,00
Human & Rousseau, hardeband met stofomslag, 1978, 285 pp
Kondisie: Baie goed
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
There are no reviews yet.