Reading is a human right

Weefselsoute Vir Heilsaamheid – Margaret Roberts

(0) Write a review

Hierdie boek is waarskynlik een van die mees ongewone wat jy ooit sal lees – een wat jou denke oor gesondheid en jou hantering van stres in die daaglikse lewe sal verander. Weefselsoute – ook bekend as sel- of biochemiese soute – is ‘n groep van 12 minerale wat perfek gebalanseerd in ons liggame teenwoordig behoort te wees sodat ons heeltemal gesond kan wees. Die soute word in die natuur in die aarde se gesteentes en grond aangetref en kom natuurlik voor in gewasse wat organies in mineraalryke grond gekweek is.

R160,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: 9781770077744
Availability: In stock

Description

  • Paperback
  • 148 x 210mm | 230g
  • 01 Oct 2008
  • Struik Publishers (Pty) Ltd
  • Struik Publishers
  • Cape Town, South Africa
  • Afrikaans
  • 177007774X
  • 9781770077744

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)