Ontmoet die skrywer van TERT SE KERSFEESSTORIE
HOE TJERT TERT GEWORD HET EN SO EN GOETERS. Herman se eie storie. Herman du Plessis is gebore op Brits op 09 Augustus 1957. Januarie 1964 het hy sy laerskool loopbaan by Brits Laerskool begin. Matrikuleer in 1975 by Die Hoërskool Brits. Diensplig gedoen gedurende 1976 te Heidelberg by 1 Seinregiment. Na basiese opleiding steeds op Heidelberg, maar […]