Zackie Mostert en die Katkrisis – Jaco Jacobs

R99.00

Party katte is oulik en spelerig en hou daarvan om gevryf te word. Mevrou Langenhoven se kat, Katinka, is nie een van daardie katte nie. Maar toe mevrou Langenhoven vir Zackie en Vincent vra om na Katinka te kyk, stem hulle in, want hulle het dringend ekstra sakgeld nodig. Hoe moeilik kan dit nou wees om ’n kat op te pas …?

SKU: 9780799373899 Category:

Description

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Series: Zackie Mostert, Boek 11
Release date: 2015
Authors: Jaco Jacobs
Dimensions: 213 x 137 x 4mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 48
ISBN-13: 978-0-7993-7389-9
Barcode: 9780799373899

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.