Reading is a human right

Vlerkdans (Afrikaans, Paperback, Reissue) – Barrie Hough

(0) Write a review

So reg in vandag se tienertaal vertel die bekroonde Barrie Hough die verhaal van Wolfie, die sensitiewe standerd nege-seun wat vir hom ‘n oorbel laat insit sodat hy soos ‘n regte kunstenaar kan voel. Hy ontmoet vir Anton met die mooi lyf, ‘n skitterende balletdanser. Maar dan word Anton siek. Die diagnose is vigs.

R95,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: 9780624031864
Availability: 1 in stock

Description

Tafelberg Uitgewers, sagteband, eerste uitgawe 1992, sewe-en-twintigste druk 2006, 85 pp

Kondisie: Baie goed

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)