Reading is a human right

Sprakeloos – Tom Lanoye

(0) Write a review

Tom Lanoye vertel van sy ma se beroerte, haar spraakverlies en haar langsame aftakeling en uiteindelike dood. Terselftertyd toon die roman die ontreddering van ‘n skrywer wat sy moedertaal in sy moeder sien verlore gaan en wat dié verlies probeer besweer met ‘n vuurwerk van woorde. Die verlies van taal word herstel met taal, met heelwat humor neem die skrywer ook afskeid van sy jeug, van sy pa se slaghuis en die sprankelende Vlaamse stadsbuurt waarin hy grootgeword het. Maar bowenal is dit ‘n afrekening met sy ma – ‘n klein, temperamentele amateuraktrise wat nie die teater en die werklike lewe uit mekaar kon hou nie. Sy vorm die middelpunt van talle tragikomiese familietaferele. Dit is ‘n meesleurende en oorrompelende boek.

R135,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: 9781869194024
Availability: 1 in stock

Description

Uit Nederlands vertaal deur Daniel Hugo

Protea Boekhuis, 2011, sagteband, 305 pp

Kondisie: Soos Nuut

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)