Description
Zebra Press, sagteband, eerste druk 2018, 187 pp
Kondisie: Baie goed
Misdaad soos plaasaanvalle en -moorde is daagliks op Suid-Afrikaners se lippe, net soos wat daar steeds oor figure soos Daisy de Melker, Gert van Rooyen en Joey Haarhoff gegons word.
Botma biek lesers ‘n blik op bekende en byna vergete woordtwiste wat die Sui-Afrikaanse geskiedenis help slyp het. Binne die konteks van Afrikanernasionalisme het dié strydpunt deurgaans gelei tot groter insig onder betrokkenes en lesers, maar terselftertyd is die verdelingslyne wat van ver af kom, dieper afgeëts
R150,00
Zebra Press, sagteband, eerste druk 2018, 187 pp
Kondisie: Baie goed
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
There are no reviews yet.