Description
CUM Boeke, sagteband, 2014, 232 pp
Kondisie: Baie goed
In Op Soek na Jesus neem bekroonde joernalis Neels Jackson ’n vars en verbeeldingryke benadering tot die verhaal van Jesus. Hy plaas homself terug in die tyd van die Bybel – 20 eeue gelede – as ’n ondersoekende joernalis in Jerusalem. Vanuit sy “koerantkantoor” volg hy ’n man wat wonderwerke doen, siekes genees en groot skares lok. Wat begin as ’n soeke na ’n sensasionele storie, word ’n ontmoeting met die mees nuuswaardige persoon in die geskiedenis – Jesus self.
R95,00
CUM Boeke, sagteband, 2014, 232 pp
Kondisie: Baie goed
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
There are no reviews yet.