“Elke Mossie Wat Val – Kas van den Bergh” has been added to your cart. View cart
Norrevok – C Johan Bakkes
R120.00
“Die klim van ‘n berg is amper soos die lewenspad. Jy staan onder in die vlak en voetheuwels met jou lewe voor jou. Dan pak jy hom aan. Dit gaan gepaard met stampe en stote en swaarkry. Daar’s ook heerlike oomblikke – as jy rus en terugkyk na die pad wat jy gevorder het. Maar ewig wink die kruin en met hernieude krag stu jy opwaarts …”
Reviews
There are no reviews yet.