Description
- Paperback
- 01 Apr 2011
- CUM
- Vereeniging, South Africa
- Afrikaans
- 177000906X
- 9781770009066
- Slightly imperfect
| Wonder jy wat geword het van die Prince Charming met wie jy getrou het? Hy ignoreer jou, help jou met niks en sit permanent vasgenael voor die TV. Internasionaal bekende sielkundige en topverkoper-outeur dr. Kevin Leman het raad! Hy kan jou met ‘N NUWE MAN TEEN VRYDAG help om die sensitiewe, romantiese en behulpsame man te kry waarvan jy nog altyd gedroom het – binne vyf dae. | |
|
Die vyfdag-plan wat julle lewe radikaal kan verander in ‘n neutedop: •Maandag: Werk saam ten spyte van julle verskille. | |
R75,00
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
There are no reviews yet.