Reading is a human right

Leota Se Tuin – Francine Rivers

(0) Write a review

Leota is oud en vermink deur artritis. Sy besef dat haar dae min is, en het ’n sterk behoefte aan versoening met haar gesin voor sy sterf. Annie leer ken haar ouma Leota teen haar ma Nora se wense. Soos sy haar ouma se verwaarloosde tuin herwin, leer sy dat die lesse van tuinmaak ’n besondere toepassing op die lewe het. Sy word die middelaar wat versoening bewerkstellig. Dié boeiende verhaal vertel van die ingrypende veranderinge wat die liefde van Christus in mense se lewens kan maak as hulle in ootmoed voor en toewyding aan God lewe.

R75,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: 9781868233427
Availability: Out of stock

Description

  • Paperback | 436 pages
  • 135 x 210mm | 460g
  • 31 Oct 1999
  • Struik Christian Books
  • Used copy, very good condition
  • Maitland, South Africa
  • Afrikaans
  • 1868233421
  • 9781868233427

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)