Reading is a human right

Kobie Regeer – Stella Blakemore

(0) Write a review

Nou, in Kobie regeer, laat Heloise “per ongeluk” haar swak skoolrapport by die treinvenster uitval – weer een van Breggie se skitterende “plannetjies”. Die skelmstreek word egter ontdek en die streng mevrou Malan dreig om Ruth, haar ouer dogter, van Maasdorp weg te neem omdat sy nie vir Kobie en Heloise uit die moeilikheid kan hou nie. Kobie neem die dreigement ter harte en besluit dat sy die een sal wees om haar susters onder hande te neem. Sy sal sorg dat Heloise in haar spoor trap en dat Ruth “iets doen sodat hulle ma haar vir niks op aarde van Maasdorp sal wegneem nie – al sou Heloise en Breggie ook die skool afbrand!”. Maar nie eens Kobie kan Breggie en Heloise se ondeundheid keer nie.

R150,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: jlvs001
Availability: Out of stock

Description

J L van Schaik BPK, Pretoria, 1958, 6th print, used copy, Condition: Good. HC, 192 pages

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)