Reading is a human right

Help, Daar’s ‘n Stoof in my Kombuis – Frere Annabel

(0) Write a review

Begin by die grondbeginsels en leer hoe om indrukwekkende dog bedrieglik maklike maaltye voor te berei – Help! daar’s ‘n stoof in my kombuis is die ideale wegspringplek vir die kombuisgroentjie.

Hoofsaaklik ‘n kookboek vir skoolverlaters en jong volwassenes, bevat Help! daar’s ‘n stoof in my kombuis meer as 170 resepidees en wenke hoe om te werk te gaan om heerlike, voedsame maaltye voor te berei wat jou sak pas. Die resepte wissel van basies tot indrukwekkend, maar almal is redelik vinnig en maklik om te maak.

Sommige resepte bied verskeie opsies, soos quiche-vulsels, om in verskillende smake te voor sien en die ontluikende kok se repertoire uit te brei. Help! daar’s ‘n stoof in my kombuis neem begroting in ag en gebruik hoofsaaklik laekoste-items en, waar moontlik, ‘n minimale hoeveelheid bestanddele. Daar is wenke oor hoe om tyd, energie en elektrisiteit te bespaar asook enkele wenke hoe om kookblapse te herstel.

Gewapen met net ‘n koppie, ‘n teelepel, ‘n eetlepel en die bereidwilligheid om te leer, is Help! daar’s ‘n stoof in my kombuis al wat nodig is om ‘n kombuisfoendie te word.

R200,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: 9781770079540
Availability: Out of stock

Description

ISBN 9781770079540
Format: SC
Recommended Price R200.00
Published October 2011
Penguin Random House

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)