Description
Struik Christelike Media, sagteband, 2015, 249 pp
Kondisie: Baie goed
Hanlie de Waal en Marlene Erasmus is as babas by geboorte omgeruil, maar die waarheid daaroor is lank deur hul ma’s verswyg. Om van dié bagasie van die verlede ontslae te raak en hul eie identiteit te vind, stap beide as jong vroue ‘n lang en moeilike pad om weg te kom van die leuens, selfsug en geheime wat lewens gesteel het.
R110,00
Struik Christelike Media, sagteband, 2015, 249 pp
Kondisie: Baie goed
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
There are no reviews yet.