Reading is a human right

Die Krag Van Die Heilige Gees – Angus Buchan

(0) Write a review

DIE KRAG VAN DIE HEILIGE GEES deur Angus Buchan is geïnspireer deur die wonderbaarlike gebeure van 2012 se Fees van die Tabernakels in die En-Gedi-woestyn naby Jerusalem.

Buchan getuig vurig hoe hy saam met 4 500 gelowiges die werklikheid van die Heilige Gees beleef het en hoe hy vir ewig daardeur verander is. Hy beskryf hoe hierdie beweging van die Heilige Gees soortgelyk is aan wat die vroeë kerk ervaar het soos dit beskryf is in Handelinge 2 en hoe dit verskeie herlewings deur die loop van die geskiedenis tot gevolg gehad het.

R45,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: 9781431606528
Availability: Out of stock

Description

  • Paperback | 148 pages
  • 148 x 210mm
  • 01 May 2013
  • CUM
  • Used copy, good condition
  • Vereeniging, South Africa
  • Afrikaans
  • 1431606529
  • 9781431606528

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)