Reading is a human right

Die Blinde Kol – Elize Parker

(0) Write a review
Blinde kol is die tweede boek in die Offerkind-reeks wat begin het met Onthou jy my? Dit vertel die verhaal van Izak Mostert wat na sy geslaagde beenmurgoorplanting en die amputasie van sy bene, stadig weer sy lewe aanmekaar begin las. Hy is verbitterd oor verskeie dinge: sy vrou en kind wat in ‘n kaping gesterf het, sy aangenome status en gevoel van verwerping, sy amputasies en kanker en die feit dat sy tydrendae verby is.

 

R130,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: 9781415313398
Availability: 2 in stock

Description

Publisher: Struik Christian Media

Illustration: N
Language: AFR
Title: Die Blinde Kol
On Sale: 2012-06-05
SKU-13/ISBN: 9781415313398

 

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)