Reading is a human right

Die Afrikaanse Skryfgids – SCHEEPERS, RIANA AND KLEYN, LETI

(0) Write a review

Wil jy skryf? Het jy kundige en ervare skrywers se hulp nodig om jou ideaal te verwesenlik? Die Afrikaanse Skryfgids, ‘n hulpmiddel vir voornemende (en reeds gepubliseerde) skrywers, kan die wonderwereld van woorde vir jou open. Hierdie omvattende gids – die eerste in sy soort in Afrikaans – is gemik op almal wat meer van die skryfkuns, skryftegnieke en die Suid-Afrikaanse uitgewersbedryf wil weet. Die medewerkers, almal gerekende skrywers op hul onderskeie spesialiteitsgebiede, stel die inligting op ‘n toeganklike manier bekend. Hulle deel hul “fabrieksgeheime”, praktiese raad ten opsigte van die skryfproses wat oor lang jare van frustrasie en foute ontwikkel is, nou ruimskoots met voornemende skrywers. Niemand hoef in dieselfde slaggate te trap nie.

R350,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: 9780143530152
Availability: Out of stock

Description

ISBN  9780143530152
Format Trade Paperback
Published June 2012

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)