Christine Le Roux Omnibus 3 (Afrikaans, Paperback, 2nd edition)

R75.00

Die ontbrekende helfte: Yvette Faure word deur ‘n agentskap as sekretaresse gestuur na die verstrooide professor Rabe se huis. Liefde uit die stormnag: ‘n Kunstenares soek skuiling in ‘n hewige sneeustorm en is dae lank vasgekeer saam met ‘n skatryk Kanadese nyweraar. Die gerieflikheidshuwelik wat hierop volg, maak haar die teiken van ontvoerders. Teesinnige erfgenaam: Wanneer die 28-jarige Melissa van Eeden na haar afgesonderde grootwordjare skielik ontdek dat sy die erfgenaam is van ‘n skatryk man, weet sy nie hoe om haar nuutgevonde vryheid te hanteer nie.

SKU: 9780798152785 Categories: ,

Description

Imprint: Human & Rousseau
Country of origin: South Africa
Release date: May 2011
Authors: Christine Le Roux
Dimensions: 214 x 137 x 25mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages & Condition 479, used copy, very good condition
Edition: 2nd edition
ISBN-13: 978-0-7981-5278-5
Barcode: 9780798152785
Languages: Afrikaans

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.