Reading is a human right

Die Waarheid oor Verhoudings – Stefan Blom

(0) Write a review

Is jy ooit geleer dat jy die verhoudings met die mense in jou lewe kan láát werk? Die meeste van ons is deur ons ouers en leermeesters gelos om maar self op die “probeer-en-tref”-manier ons weg oor die slaggate te vind.

Die waarheid oor verhoudings is ’n praktiese gids wat jou waardevolle vaardighede sal leer om jou verhoudings met jou lewens­maat, familie, kollegas en vriende te verbeter en vernuwe.
Die kliniese sielkundige Stefan Blom deel wenke wat hy in sy 20 jaar as verhoudings-terapeut versamel het. Deur talle gevalle-studies wys hy jou hoe jy in voeling met jouself en nader aan ander kan kom. Leer hoe jy gesonde verhoudings kan aanknoop, toksiese verhoudings kan vermy, en liefde, vertroue, seksuele vervulling en intimiteit deel van jou lewe kan maak.

R270,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: 9780798172103
Availability: Out of stock

Description

Skrywer: Stefan Blom
Kategorie: Huwelik, gesin & ander verhoudings
ISBN: 9780798172103
Datum Vrygestel: 15 September 2016
Formaat: Sagteband, 288pp

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)