Reading is a human right

‘n Tyd vir vasberadenheid – Randy Alcorn

(0) Write a review

Die een kenmerk wat die meeste geweldsmisdadigers en bendelede in gemeen het, is dat hulle in huise grootgeword het waar daar nie ‘n sterk, manlike rolmodel was nie. ‘N TYD VIR VASBERADENHEID deur Randy Alcorn is die inspirerende verhaal van elkedagse helde – polisiebeamptes Adam Mitchell, Nathan Hayes, Shane Fuller en David Thomson – verbonde aan die Dougherty-distrik se Sheriff-departement. Sterk manne wat daagliks met bendelede en geweldsmisdadigers te doen kry, maar tuis die moeilikste werk op aarde doen – pa-wees. Wanneer ‘n tragedie hulle tref, begin hierdie mans worstel met hul hoop, hul vrese, hul geloof en hul vaderskap. Kan ‘n nuutgevonde dringendheid hierdie pa’s help om nader aan God te kom en ook nader aan hulle kinders?

R65,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: 9781431600786
Availability: In stock

Description

  • Paperback | 400 pages
  • 133 x 210mm
  • 01 Feb 2012
  • CUM
  • Used copy, Condition Very Good
  • Vereeniging, South Africa
  • Afrikaans
  • 1431600784
  • 9781431600786

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)