Reading is a human right

Judasbok: Verraad ter will van Oorlewing – Wynand du Toit

(0) Write a review

In Mei 1985 land ‘n nege-man-span van die Suid-Afrikaanse Spesiale Magte op ‘n strand in die olieryke Cabinda-provinsie van Angola. Hul uitsluitlike doel is die vernietiging van ses massiewe olie-opgaartenks. Die daaropvolgende skietgeveg lei tot die dood van twee soldate en die gevangeneming van kaptein Wynand du Toit. Dit alles dui op een ding : Verraad!

 Lees hier in sy eie woorde die gebeure van daardie nag en die diepgaand nagmerrie van sy gevangeneskap, die sameswerings en die uitein­delike afleiding dat die hele operasie slegs ‘n opening­skuif was wat uiteindelik die Suid-Afrikaanse volk moes mislei tot oorgawe in Angola en die onafhanklikheid van Namibië.

R250,00

  • Gift Card: On orders over R900
  • We use reliable couriers for speed
SKU: 9781928327776
Availability: Out of stock

Description

9781928327776

Judasbok beloof om die leser op ‘n ongelooflike intense er­varing te neem en ‘n indiepte kyk te gee na wat agter die skerms gebeur het en wat aanleiding daartoe gegee het dat Wynand du Toit ‘n huishoudelike naam in Suid-Afrika geword het.

A5, 204p.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Back to Top
Product has been added to your cart
Compare (0)